Short description
Op soek na 'n besonderse gebedeboek wat grootmense sowel as kinders kan gebruik?
Long description
Op soek na 'n besonderse gebedeboek wat grootmense sowel as kinders kan gebruik? Gebedeboek vir kinders is die antwoord: Daar is gebede wat grootmense kan gebruik om vir kinders te bid, eenvoudige gebedjies om saam met jong kinders te bid en gebede wat ouer kinders self kan gebruik. Help kinders om 'n hart vol omgee te kweek deur hulle te leer nadink oor hulle eie behoeftes en die van ander.