Long description
In die deurmekaar, gejaagde lewe van vandag het ons almal ’n behoefte aan meer sonskyn en eenvoud in ons lewens. Gedagtes van sonskyn en Gedagtes van eenvoud bied jou ’n kans om tot stilstand te kom en weer moed te skep vir die lewe. Die boekies bevat inspirerende aanhalings en het ’n pragtige volkleur-ontwerp.