God waarom lyk die wereld so?

Subtitle:
Kan ons se "God is in beheer?"
Author:
Adrio Konig
Format:
Softcover

Now:R112.95
eBucks:eB1130

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

God waarom lyk die wereld so?

Short description

Hierdie titel – wat opspraak gaan verwek – handel oor vrae wat Christene gewoonlik te bang/skaam is om te vra: Ons se God is liefde. En ons se God is Almagtig.

Long description

Hierdie titel – wat opspraak gaan verwek – handel oor vrae wat Christene gewoonlik te bang/skaam is om te vra: Ons se God is liefde. En ons se God is Almagtig. Daaroor sal niemand wil stry nie. Maar dan gebeur daar yslike rampe soos op 11 September 2001, of soos met die Jodemoord van Hitler, of op "klein" skaal soos 'n 9 maande oue babatjie wat deur 6 groot mans verkrag word – en dan skree ons harte (al onderdruk ons dit meestal): As God liefde is, hoekom is die wereld en die mense wat Hy liefhet dan so stukkend? As Hy almagtig is, kan Hy mos die verskriklike pyn en rampe wat die wereld tref, keer!

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780796306685
Publication date:
July 2007
Edition:
New title

Other products to consider

Customer reviews & ratings

Buy this product

God waarom lyk die wereld so?

God waarom lyk die wereld so?

Now:R112.95
eBucks:eB1130
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

2.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

3.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

4.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

7.
8.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

9.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

10.
m.kalahari.com
 
Newsletter