Grense

Subtitle:
Wanneer om ja of nee te se om beheer oor jou lewe te neem
Author:
Henry Cloud; John Townsend
Format:
Softcover

Now:R126.95
eBucks:eB1270

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Grense

Short description

Is jou lewe buite beheer? Buit ander mense jou uit? Vind jy dit moeilik om nee te se? Duidelike grense is 'n voorvereiste vir 'n gesonde, gebalanseerde lewenstyl. 'n Grens is 'n persoonlike eiendomslyn wat daardie dinge omhein waarvoor ons verantwoordelik is.

Long description

Is jou lewe buite beheer? Buit ander mense jou uit? Vind jy dit moeilik om nee te se? Duidelike grense is 'n voorvereiste vir 'n gesonde, gebalanseerde lewenstyl. 'n Grens is 'n persoonlike eiendomslyn wat daardie dinge omhein waarvoor ons verantwoordelik is. Grense bepaal wie ons is en wie ons nie is nie. Grense beinvloed alle terreine van ons lewe: Fisiese grense help bepaal wie mag ons aanraak asook hoe en wanneer. Verstandelike grense gee ons die vryheid om ons eie gedagtes en menings te koester. Emosionele grense help ons om ons eie emosies te hanteer en maak ons vry van die skadelike en manipulerende emosies van ander. Geestelike grense help ons om God se wil van ons eie te onderskei, en gee ons nuwe eerbied vir ons Skepper. Christene konsentreer dikwels so hard daarop om liefdevol en onselfsugtig te wees dat hulle hul eie perke en beperkings vergeet. Die skrywers gee hier vir ons bybelse insigte in hoe om gesonde grense te bepaal teenoor ons ouers, huweliksmaats, kinders, vriende, kollegas en selfs teenoor onsself – grense wat ons die vryheid gee om die liefdevolle, meelewende en vervulde mense te wees wat God se bedoeling met die skepping was.

Product details

Publisher:
Jonathan Ball Publishers
ISBN:
9781868421152
Publication date:
November 2008
Length:
221mm
Width:
152mm

More buying options

View all 1 new from R126.00
Queries
R126.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Mustbuy.co.za  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Ships within 5 to 7 working days
0

    1     

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

2.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

3.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

4.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

7.
8.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

9.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

10.
m.kalahari.com
 
Newsletter