Short description
Natanael, Lidia, Febe wie is hulle? Is hulle beroemd? Ja, in God se oe is hulle.
Long description
Hierdie is helde van die Bybel. Hierdie mense is belangrik omdat hulle volgelinge van Jesus Christus was en hom liefgehad het. Leer meer van die stories oor hulle lewens en leer ook sommer die Bybel beter ken.