Helde van die Bybel

Subtitle:
Ou testament
Author:
Catherine MacKenzie
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R116.95
eBucks:eB1170

South Africa

Delivery:
Usually within 15 working days.
Seller:
kalahari.com

Helde van die Bybel

Short description

Jetro, Henog, Abigajil, wie is hulle? Is hulle beroemd? Ja, in God se oe is hulle.

Long description

Hulle is die helde van die Bybel. Hierdie mense het God geeer en gerespekteer. Hulle is almal belangrik omdat hulle gehoorsaam aan God was en omdat hulle homliefgehad het. Leer lewenslesse uit hulle lewensverhale en leer ook terselfdertyd die Bybel beter ken.

Product details

Publisher:
Woordverspreiding
ISBN:
9780958462273
Publication date:
December 2004
Edition:
New title
Pages:
40
Readership:
Children

Table of contents

  • Helde van die bybel uit die ou testament

Other products to consider

Jan de Wet Lofkleuter: Nog Bybelstories en - Liedjies
Jan de Wet Lofkleuter: Nog Bybelstories en - Liedjies

Author:
Jan de Wet; Johan van Lill
Now R108.95
(eB 1090)
My gunsteling Kinderbybel
My gunsteling Kinderbybel

Author:
C. Cox; P. Alexander
Now R81.95
(eB 820)
Die Here is my herder: Psalm 23 vir kinders
Die Here is my herder: Psalm 23 vir kinders

Author:
Jan Godfrey
Now R49.95
(eB 500)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Onbekende Bybelhelde
Reviewed by Unknown from Gauteng on 24 July 2007
813 of 1735 people found the following review helpful:

Hierdie boekie, asook die Nuwe Testament-variasie het ons hele gesin gaande! Omdat die boekies die minder bekende helde dek, vind almal, oupa en ouma inkluis, baat daarby. Dis in 'n maklik-verstaanbare taal geskryf met pragtige illustrasies by elke verhaal. Die wenk en Bybelversie onder-aan het hope potensiaal en laat ons die volgende dag nog oor elke verhaal nadink. Werklik aan te beveel!

Was this review helpful?    

Buy this product

Helde van die Bybel

Helde van die Bybel

Now:R116.95
eBucks:eB1170
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

2.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

3.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

4.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

7.
8.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

9.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

10.
m.kalahari.com
 
Newsletter