Short description
Hosea is 'n vreemde kerel in die Bybel. Eintlik is dit meer sy huwelik wat so vreemd is. God verwag van hom om met 'n prostituut te trou en keer op keer na haar toe terug te gaan. So word Hosea en sy vrou en kinders beeld van God se verhouding met sy brui
Long description
Hosea is 'n vreemde kerel in die Bybel. Eintlik is dit meer sy huwelik wat so vreemd is. God verwag van hom om met 'n prostituut te trou en keer op keer na haar toe terug te gaan. So word Hosea en sy vrou en kinders beeld van God se verhouding met sy bruid – ons. Ons beur die heeltyd weg en God trek ons nader na Hom toe.