Altesame 150 blokraaisels vir die hele gesin – ideaal vir die lang vakansiedae wat voorlê.
Hierdie blokraaisels is oorspronklik in Huisgenoot gepubliseer; elkeen verskyn in ‘n lekker groot formaat met die oplosing agterin.
Marlene Hammann en Yvonne van Eeden is alombekend vir hul slim en prikkelende Afrikaanse bolkraaisels en het reeds verskeie blokraaiselboeke die lig laat sien.