Short description
Die skrywer van die meesleurende Jabes se gebed bied hier nuwe, ryker kommentaar vir almal wat 'n wereldveranderende lewe vir God wil lei. Lees ook van ander se opwindende Jabes-ervarings.
Long description
Die skrywer van die meesleurende Jabes se gebed bied hier nuwe, ryker kommentaar vir almal wat 'n wereldveranderende lewe vir God wil lei. Lees ook van ander se opwindende Jabes-ervarings. Die skrywer stel belangrike Bybelse onderskeidings, weerle wanopvattings oor die gebed, verduidelik prakties hoe jy dit kan bid en toon die potensiele resultate in lesers se lewe.