Jan De Wet Lofkleuter

'n Kinderbybel met 25 Bybelverhale en ’n ingeslote oudio-CD met 25 liedjies op. Elke Bybelverhaal het 'n liedjie op die CD wat daarby pas – die snit... more
Subtitle:
Bybelstories en - liedjies
Author:
Johan van Lill
Format:
Hardcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R125.00
eBucks:
eB1 250
Discovery Miles:
1 250
  • Pintrest

Short description

'n Kinderbybel met 25 Bybelverhale en ’n ingeslote oudio-CD met 25 liedjies op. Elke Bybelverhaal het 'n liedjie op die CD wat daarby pas – die snit wat by die storie pas, word by elke verhaal met 'n dierekarakter aangedui.

Long description

'n Kinderbybel met 25 Bybelverhale en ’n ingeslote oudio-CD met 25 liedjies op. Elke Bybelverhaal het 'n liedjie op die CD wat daarby pas – die snit wat by die storie pas, word by elke verhaal met 'n dierekarakter aangedui. Aan die einde van elke Bybelverhaal is 'n eenvoudige gebed wat die ouer of ander volwassene saam met die kleuter kan bid – in gepaste kleutertaal. Na elke Bybelverhaal is ook 'n waarde wat die ouer of ander volwassene met die kleuter kan bespreek wat die boodskap van die Bybelverhaal kortliks weergee. Dit word aangedui met oulike dierekarakters wat deur die hele publikasie heen verskyn. Die illustrasies is kleurvol en sal deur enige kleuter geniet word. Dit is ook ontwerp om gesprek te stimuleer. Die Bybelverhale is nie net op die kleuter se taalvlak oorvertel nie, maar ook op so 'n manier dat dit gesonde taalontwikkeling kan stimuleer. Dit kan bemark word as ’n Saamsingbybel (Jan de Wet se Lofkleuters-CD’s en -DVD’s is reeds 'n baie bekende handelsmerk in die mark en het 'n besliste navolging) – ouers en ander versorgers kan die CD en Bybelverhale gebruik om aan kleuters die vreugde en betekenis van Christenskap te demonstreer, en om te beklemtoon watter betekenis Jesus in hulle lewe kan bring.

Product details

Imprint:
Lux Verbi
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780796308481
Publication date:
October 2008
Additional format:
CD-ROM
Length:
240mm
Width:
210mm
Pages:
112
Audience:
Children
Pages:
112

Customer reviews & ratings