Short description
As jy die geheim vir 'n suksesvolle lewe kon koop, sou jy waarskynlik alles wat jy het daarvoor gee. Hierdie titel waarborg nie sukses nie, maar sal jou bekendstel aan Jesus soos jy Hom nog nooit geken het nie, sodat jy - soos Hy - die wereld 'n beter ple
Long description
As jy die geheim vir 'n suksesvolle lewe kon koop, sou jy waarskynlik alles wat jy het daarvoor gee. Hierdie titel waarborg nie sukses nie, maar sal jou bekendstel aan Jesus soos jy Hom nog nooit geken het nie, sodat jy - soos Hy - die wereld 'n beter plek kan maak. Alles wat ons van Jesus kan ontdek, is in die Evangelies, maar ons sien dit nie altyd raak nie. Ontdek jy kan waardes he soos Jesus omgee soos Jesus; kreatief wees soos Jesus; onderrig soos Jesus; motiveer soos Jesus; probleme oplos soos Jesus; doen soos Jesus. Twee kreatiwiteitskenners, een teloog, en hierdie uitsonderlike titel stel jou bekend aan Jesus en sy misterieuse sleutel tot sukses, die X-faktor, sodat jy dit jou eie kan maak.