Write a review for this product.
Rate this product.
Sy is in niemand se skaduweeReviewed by Mnr Marc Watt from Pretoria on 22 July 2006
1689 of 3472 people found the following review helpful:
Juanita Du Plessis het nog altyd net gehalte musiek gemaak. En Jou Skaduwee is nie 'n uitsondering nie. Sy @#$us op hierdie album meer op danstreffers en dis nie 'n wonder die cd het alreeds platinum status bereik nie! Verlief En Verlore is my gunsteling - dis Juanita soos jy haar nog nooit gehoor het nie, en haar puik weergawe van Why Me Lord is net absoluut briljant. En dan is daar die polsende, voetstampende Styf Vas saam met Die Campbells. Daar is nie een liedjie wat nie terleurstellend is nie, en dis 'n goeie verbetering op die ie@#$& afgewaterde Bly By My.
Juanita is gewis ons taal se beste kunstenaar en ek het net weer besef hoekom ek haar grootste fan is! Hou so aan!
Was this review helpful?