Short description
Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef; om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word.
Long description
Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef; om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van wat van hul verwag word: om 'n goeie dienaar, ma en huisvrou te wees. Jou bekoorlike hart wys jou hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry.