Short description
Elke maand bevat ‘n tematiese inleiding van ‘n dubbelbladsy in volkleur op glanspapier met ‘n foto van Juanita aan die linkerkant en van haar gunsteling-lirieke aan die regterkant, asook ‘n boodskap van Juanita aan haar lesers vir die maand. Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.
Long description
Hierdie topverkoperdagbeplanner spog verder met:
Persoonlike inligting
Telefoonnommers
Skoolkalender 2012
Internasionale gedenkdae 2012
Openbare vakansiedae 2012
Namibiese vakansiedae 2012
Christelike heilige dae 2012
Verjaardagstene en Herdenkingsgskenke
Kalender vir 2012
Kalender vir 2011 en 2012
Jaarbeplanner vir 2012
Begroting vir 2012
Volblad maandkalender
Bladsy vir Saterdag en Sondag
Werksweekbladsy
Bladsy vir aantekeninge en notas
Bladsye vir name en telefoonnommers
Gekleurde skutbladsye