Short description
Dit is soms moeilik om die verband tussen Christenskap en 'n Christelike lewe te verstaan. In Klein geskenk van hoop gebruik die skrywer van die Bybel se hoogtepunte om sodoende die boodskap van leefbare Christenskap vanuit 'n Bybelse perspektief oor te d
Long description
Dit is soms moeilik om die verband tussen Christenskap en 'n Christelike lewe te verstaan. In Klein geskenk van hoop gebruik die skrywer van die Bybel se hoogtepunte om sodoende die boodskap van leefbare Christenskap vanuit 'n Bybelse perspektief oor te dra. Die oordenkings in Klein geskenk van hoop sal lesers opnuut bewus maak van God se Teenwoordigheid te midde van hulle swaarkry en sal hulle geestelik versterk. Klein geskenk van hoop is 'n versameling oordenkings geneem uit Izak de Villiers se bekroonde boek In die Teenwoordigheid van God. Die 40 stukkies fokus in die besonder op hoop, inspirasie en genade.