Short description
Vyf verhale uit Jesus se lewe, met kleurryke illustrasies wat 'n "voor"- en 'n "na"-prentjie vorm as jy die kartonstrokie trek. Daar is ook flappies om op te lig. Die verhale word op 'n eenvoudige vlak oorvertel, ideaal om beginnerlesertjies aan party van