Short description
Die Liedboek van die Kerk is die amptelike sangbundel van die Afrikaanse Kerke in SA.
Long description
Die amptelike sangbundel van die Afrikaanse kerke word amptelik in gebruik geneem op Hervormingsondag, 28 Oktober 2001.
602 opwindende liedere in een bundel
220 verwerkte gesange
43 liedere uit die Sing-onder-mekaar
6 Halleluja
'n Eietydse Afrikaanse sangbundel. Geniet die vreugde van kerksang en sing met oorgawe saam.