Short description
Die 1983-Bybelvertaling met blokke insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte wat vroue nog nooit kon kleinkry nie. Geskryf deur Suid-Afrikaanse vroueteoloe vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef – en vir mans wa