Short description
Jy wil graag jou kind op 'n vroee ouderdom leer wat die Bybel is, maar waar begin jy? Die Bybel is immers 'n moeilike begrip om aan 'n jong kind te verduidelik.
Long description
Jy wil graag jou kind op 'n vroee ouderdom leer wat die Bybel is, maar waar begin jy? Die Bybel is immers 'n moeilike begrip om aan 'n jong kind te verduidelik. Hier is hulp. Leer jou kind op die eenvoudige manier - beantwoord slegs 12 algemene kindervrae oor die Bybel. En kleurryke illustrasies maak dit sommer baie maklik!