Liefde met oorgawe

Author:
F. Knouwds
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Liefde met oorgawe Out of stock

Long description

Liefde met oorgawe is vir paartjies wat 'n behoefte het aan 'n huweliksverhouding in die oortreffende trap: liefde en intimiteit, begrip en aanvaarding, kommunikasie, vreugde en opwinding. Dit bevat 48 inspirerende hoofstukke wat mans en vrouens help om uitdagings wat die moderne lewe aan die huwelik stel, suksesvol die hoof te bied. In Liefde met oorgawe wys Floris Knouwds ook hoe die huwelik ons diepste behoeftes kan bevredig deur vreugde en geluk te bring, eensaamheid op te hef, sekuriteit te verskaf en 'n veilige ruimte te skep waarbinne man en vrou mekaar kan liefhê. Wanneer jy die ratwerk van 'n huweliksverhouding toepas, sal jy beleef dat God se plan vir die huwelik 'n wenplan is.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781868297016
Publication date:
May 2006
Edition:
New title

Other products to consider

Out of stock

Liefde met oorgawe

Liefde met oorgawe

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter