Long description
Uiteindelik! 'n Afrikaanse Christelike kinder DVD met veteraan kinderbedienaar Jan de Wet en 'n bondel oulike kleuters. Die DVD het animasies wat groot en klein sal vermaak, en genoeg kindergesiggies om die kleuters vir sowat 90 minute vasgenael te hou voor die kassie!