Short description
Ons het ons kinders van die Here ontvang omdat Hy hulle aan ons toevertrou het. Hy verwag dat ons hulle op die regte manier sal grootmaak, sodat hulle ook mense met 'n lewende geloof sal wees.
Long description
Ons het ons kinders van die Here ontvang omdat Hy hulle aan ons toevertrou het. Hy verwag dat ons hulle op die regte manier sal grootmaak, sodat hulle ook mense met 'n lewende geloof sal wees. In hierdie titel sal jy talle hulpmiddels kry wat die Here aan jou beskikbaar stel om hierdie uitdagende werk te doen.