My gunsteling Kinderbybel

Author:
C. Cox; P. Alexander
Format:
Softcover

Now:R81.95
eBucks:eB820

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com

My gunsteling Kinderbybel

Short description

  • Kleurvolle illustrasies wat elke storie uitbeeld
  • Bekende gunsteling in ’n nuwe uitgawe
  • Gerieflike grootte vir kinders
  • Stories geskik vir self lees of voorlees
  • Available in English as My favourite children’s Bible

Long description

Hierdie is ’n splinternuwe uitgawe van ’n ou gunsteling, ryk aan stories wat elke kind sal geniet en waardeer. My gunsteling kinderbybel is eenvoudig en verstaanbaar geskryf en ideaal vir ouer en kind om saam te ontdek, maar ook vir die kind om self te lees. Die belangrikste gebeurtenisse, van die skepping tot Jesus se geboorte en veel meer, gee die kind die geleentheid om die Bybel op ’n interessante manier te ontdek – deur die chronologiese volgorde waarvolgens die Bybel in een storie saamgesnoer word. Bybelverwysings vir elke storie gee die kind die geleentheid om die volle gebeurtenisse verder self te ontdek. Die boek se formaat is klein genoeg vir kinders om te hanteer, terwyl die druk groot genoeg is vir hulle om maklik te lees.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781868233687
Publication date:
January 2001
Length:
209mm
Width:
145mm
Thickness:
1mm
Weight:
536g
Edition:
New title
Pages:
256
Illustrations:
Illustrated
Readership:
Children

Other products to consider

Helde van die Bybel: Ou testament
Helde van die Bybel: Ou testament

Author:
Catherine MacKenzie
Now R116.95
(eB 1170)
Ek wil God ken: Begin met God: God, die bybel, die drie-eenheid
Ek wil God ken: Begin met God: God, die bybel, die drie-eenheid

Author:
Nancy Gorrell
Now R136.95
(eB 1370)
Bybel vrae en antwoorde: Vir kinders
Bybel vrae en antwoorde: Vir kinders

Author:
Nelie Coetzee
Now R86.95
(eB 870)
Gebedeboek vir kinders
Gebedeboek vir kinders

Author:
Sally Ann Wright
Now R82.95
(eB 830)

Customer reviews & ratings

Buy this product

My gunsteling Kinderbybel

My gunsteling Kinderbybel

Now:R81.95
eBucks:eB820
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
The 5 Love Languages
Was R129.95
Now R45.95
(eB 460)

2.
3.
4.
Commanding Your Morning
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
Christian Counseling
Now R324.95
(eB 3250)

7.
Unlocking the Bible
Now R121.95
(eB 1220)

8.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R232.95
(eB 2330)

9.
Heaven Is for Real
Now R99.95
(eB 1000)

10.
Die A tot Z van Berading
Now R171.95
(eB 1720)

m.kalahari.com
 
Newsletter