Short description
My Gunsteling Kinderbybel bevat al die belangrikste Bybelverhale. Die vertellings is in tydsvolgorde en sluit aan by die deurlopende verhaal van God se liefde wat soos 'n goue draad deur die verskillende boeke van die Bybel loop. Die vertellings word eenvoudig en verstaanbaar oorgedra, en is ideaal vir voorlees of selflees.
Long description
My Gunsteling Kinderbybel bevat al die belangrikste Bybelverhale - van die skepping en Israel se wedervarings in die Ou Testament, tot Jesus se geboorte en Paulus se skipbreuk en aankoms in Rome, waar die verhalende deel van die Nuwe Testament ophou. Die vertellings is in tydsvolgorde en sluit aan by die deurlopende verhaal van God se liefde wat soos 'n goue draad deur die verskillende boeke van die Bybel loop. Die vertellings word eenvoudig en verstaanbaar oorgedra, en is ideaal vir voorlees of selflees.
Customer reviews & ratings