Write a review for this product.
Rate this product.
Liefde en die langpadReviewed by Jo Els from Tarkastad, Oos Kaap on 06 December 2006
1012 of 2206 people found the following review helpful:
As jy die langpad vat erens heen, maak nie saak in watter rigting nie, hierdie dubbel cd met sy puik bymekaarbring van songs (1988-2005)sal werklik die myle misterieus laat verdwyn - dis padmusiek, dis paartiemusiek, dis luistermusiek, dis dinkmusiek. Met bydraes deur Lize Beekman, Albert Frost, Koos K, Anton L'Amour en Laurinda Hofmeyer kan dit nie anders as 'n musikale plesierreis wees nie, deur ons land en sy kleurryke mense!
Was this review helpful?