Nagdissipels

Subtitle:
Oor kwelvrae van die geloof
Author:
Ferdinand Deist
Format:
Softcover

Available new & used:

South Africa


Nagdissipels Only from 3rd party sellers

Short description

In Johannes 3 lees ons van Nikodemus, die vername Fariseer en lid van die Joodse Raad, wat beindruk was deur Jesus se leer en lewe en graag sy dissipel sou wou volg, word, maar wat intellektuele vrae gehad het oor Jesus se lering, byvoorbeeld oor "weer ge

Long description

In Johannes 3 lees ons van Nikodemus, die vername Fariseer en lid van die Joodse Raad, wat beindruk was deur Jesus se leer en lewe en graag sy dissipel sou wou volg, word, maar wat intellektuele vrae gehad het oor Jesus se lering, byvoorbeeld oor "weer gebore" word en oor die "ewige lewe". Daarom gaan besoek hy Jesus in die nag .... Vandag is daar steeds baie sulke "nagdissipels" wat vrae het oor sekere aspekte van die Christelike geloof. Deist behandel hierdie mense se vrae met begrip en met deernis.

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780796305220
Publication date:
August 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
104

More buying options

View all 1 new from R35.50
Queries
R35.50
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Jolie  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Brand new, never used
0

    1     

Other products to consider

'n Seisoen van hoop
'n Seisoen van hoop

Author:
Solly Ozrovech
Now R119.95
(eB 1200)
Bybelantwoorde op al jou vrae
Bybelantwoorde op al jou vrae

Author:
Elmer L. Towns
Now R171.95
(eB 1720)
Ankers gee jou vlerke
Ankers gee jou vlerke

Author:
Este Geldenhuys
Now R72.95
(eB 730)

Buy this product

Nagdissipels

Nagdissipels

Only from 3rd party sellers

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter