Nooit is 'n lang, lang tyd

Author:
Anchien Troskie
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R211.95
eBucks:eB2120

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Nooit is 'n lang, lang tyd

Short description

Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras.

Long description

Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Karien kom vroeer terug huis toe, na sy ontdek haar een beste vriendin het haar man verlei, Daleen kom uiteindelik met die sak patats te vore dat sy eintlik gay is, en net te bang was om haar twee boesemvriendinne met die waarheid te vertrou, en Amelia sit tussen die duiwel en die diep blou see – verlig dat sy eindelik die waarheid oor haar egbreuk vertel het, maar diep hartseer oor die verbrokkeling van 'n kosbare vriendskap.

Product details

Publisher:
Kwela Books
ISBN:
9780795702778
Publication date:
August 2008
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
394g
Pages:
372

Other available formats


More buying options

View all 2 new from R150.007 used from R53.00
Queries
R53.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: booksagain.co.za  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Ships within 5 working days from placing your order
0

R70.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Barbara Naude  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Cinmoll  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R80.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: COVER HAS DENTS/CREASES/DUST/MARKS ON IT.. EDGES OF PAGES SHOWS DUST/DIRT DUE TO BEING IN STORAGE.. THT CORNERS OF COVER SHOWS LITTLE WEAR,NOTHING SERIOUS...INSIDE IS ALMOST LIKE NEW.. LOOKS NEW .. LIGHTLY USED BOOK. WAS ONLY DUSTY.. WIPED IT DOWN... INSIDE IS 95% GOOD CONDITION... :-) GENERALLY IN A GREAT CONDITION.. FANTASTIC READ 9/10
0

R85.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: RianaC  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1 2      Next page 

Other products to consider

Susters van Eva
Susters van Eva

Author:
Dalene Matthee
Now R171.95
(eB 1720)
Kroniek uit die doofpot
Kroniek uit die doofpot

Author:
John Miles
Now R198.95
(eB 1990)
Seks & Drugs & Boeremusiek
Seks & Drugs & Boeremusiek

Author:
Koos Kombuis
Now R184.95
(eB 1850)
Twee vir 'n stuiwer
Twee vir 'n stuiwer

Author:
W.A. Hickey
Now R120.95
(eB 1210)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  geldmors
Reviewed by Unknown from Cape Town on 16 February 2009
995 of 1993 people found the following review helpful:

Ag nee wat, dit was nou geldmors. Die holrugstorie van drie vriendinne wat gaan vakansie hou en al hulle geheimpies uit die verlede word vertel oor 'n bottel wyn - dit is die outdste storielyn ooit. Daar is te veel ander goeie boeke om jou tyd op die een te mors.

Was this review helpful?    

 

  Twak
Reviewed by Unknown from Somerset Wes on 17 October 2008
1254 of 2525 people found the following review helpful:

Die grootste klomp twak wat ek al gelees het. As hierdie boek aanvaar is vir publikasie het ek nou hoop - ek sal ook kan publiseer!

Was this review helpful?    

 

  lekkerleesfees
Reviewed by Unknown from George on 27 September 2008
1259 of 2539 people found the following review helpful:

'n Boek oor vriendskap, die goed, die sleg, die mooi, die lelik! Oor keuses, reg en verkeerd. 'n Lekkerleesfees van 'n boek!

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Nooit is 'n lang, lang tyd

Nooit is 'n lang, lang tyd

Now:R211.95
eBucks:eB2120
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

2.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

3.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

4.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

7.
8.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

9.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

10.
m.kalahari.com
 
Newsletter