Long description
In Joyce Meyer se nuwe dagstukkieboek, ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy, beklemtoon sy die belangrikheid daarvan om elke oggend ’n paar minute met God deur te bring. Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en ’n vars uitkyk op die nuwe dag.