Short description
Is gebed plig of plesier? Die skrywers se dis albei: 'n noodsaaklike, verwagte praktyk as 'n volgeling van Christus, maar ook 'n voorreg en 'n vreugde. Sodra ons egter begin leer om behoorlik te bid, lyk dit dikwels of die vreugde verdamp. Hier is praktie