Write a review for this product.
Rate this product.
Lekker Afrikaanse worshipReviewed by Unknown from Jhb, SA on 28 May 2008
479 of 947 people found the following review helpful:
Die verwerkings op die album is uitstekend. Die samewerking tussen die verskillende worship leiers is nice. Puik balans tussen musiek en stemtoon. Die guitar is nie oordonderend nie, maar het my besonder beindruk. - die klank beheer kon geensins beter gewees het nie. Die enigste effens negatiewe aspek uit my oogpunt is dat van die musiek effens repeterend is, maar verseker steeds een van (indien nie) die beste local worship CD in my versameling.
Was this review helpful?