Short description
Baie mense sien die bereiking van hul volle potensiaal as iets wat 'eendag' sal gebeur. Intussen sukkel hulle met 'n swak selfbeeld en negatiewe denkpatrone. Waarlik vervulde mense het egter geleer dat dit moontlik is om hul beste lewe nou reeds te leef.