Short description
Krisisse is tye wanneer 'n mens teen wil en dank van een situasie na 'n ander moet "oorstap". Dit is amper soos om van een vliegtuig of trein of bus na 'n ander oor te klim om langs 'n nuwe roete jou bestemming te bereik.
Long description
Krisisse is tye wanneer 'n mens teen wil en dank van een situasie na 'n ander moet "oorstap". Dit is amper soos om van een vliegtuig of trein of bus na 'n ander oor te klim om langs 'n nuwe roete jou bestemming te bereik. So is dit met die aanpassings wat 'n mens in jou lewensreis moet maak wanneer 'n groot of kleiner krisis jou tref.