Short description
Jy is 'n ouer met 'n jong volwasse kind. Jou kind se jy is oorbeskermend en bekommer jou te veel en vertrou haar nie.
Long description
Jy is 'n ouer met 'n jong volwasse kind. Jou kind se jy is oorbeskermend en bekommer jou te veel en vertrou haar nie. En jy wil graag by haar lewe betrokke wees. Hoe nou gemaak om die verhouding te laat slaag? Kry in Ouerwees vir jong volwassenes die riglyne om die belangrike band te behou.