Short description
Hierdie boek gaan kyk na die mees prominente stories oor seks in terme van geloof, waardes en natuurlik voorgeskrewe geslagsrolle.
Long description
Hierdie boek gaan kyk na die mees prominente stories oor seks in terme van geloof, waardes en natuurlik voorgeskrewe geslagsrolle. Die boek gaan ook oor stil-bly stories. Dit gaan oor die stories van hoe ons seks verstaan en hoekom ons seks op 'n spesifieke manier verstaan. Stories het die geneigdheid om 'n invloed op mense te he en daarom gaan kyk ons ook na die effek van stories rondom seks. Die doel van hierdie boek is om mans en vroue te bevry van stereotipe seks-stories om sodoende hul seksualiteit voluit te kan beleef en uit te leef. Lesers sal hulle verlustig in die openlikheid waarmee opvattinge oor seks, seksualiteit en gender verken word, asook begryp hoe sulke konstruksies ons intieme verhoudings raak. Die boek takel eeue oue sienings en bied 'n verfrissende en stimulerende kykie op seksualiteit vandag.
Customer reviews & ratings