Stoffel se veldnotas

Author:
Christiaan Bakkes
Format:
Softcover

Now:R166.95
eBucks:eB1670

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Stoffel se veldnotas

Short description

Hierdie is die skrywer se vierde titel oor die ervaringe van die wild- en natuurbewaarder, Stoffel, en soos sy vorige boeke is dit gebaseer op sy eie en werklike gebeure.

Long description

Hierdie is die skrywer se vierde titel oor die ervaringe van die wild- en natuurbewaarder, Stoffel, en soos sy vorige boeke is dit gebaseer op sy eie en werklike gebeure. Soos sy voorgangers, bied hierdie bundel wildernisverhale meesleurende leesplesier. Hier is 'n nuwe Stoffel aan die woord: ouer, wyser en, op veertig, rustiger. Maar steeds spreek elke "veldnota" van 'n skerp aanvoeling, onopgesmukte egtheid en fyn waarneming. Die leser leer Stoffel ken as leier van die swartrenostersafari's in Damaraland, maar word ook teruggeneem na vroeere tye in sy lewe. Dan is daar die liefde - Nina met haar katte; sy medebestuurder by die renosterkamp en later sy verloofde. Maar daar is ook bittere verlies - die dood van 'n boesemvriend.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798148146
Publication date:
April 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
220g
Edition:
New title
Pages:
176

Other products to consider

Gift (eBook)
Gift (eBook)

Now R97.95
(eB 980)
Nooit is 'n lang, lang tyd
Nooit is 'n lang, lang tyd

Author:
Anchien Troskie
Now R211.95
(eB 2120)
Kaalkop 2
Kaalkop 2

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)
Ware liefde
Ware liefde

Author:
Corlia Fourie
Now R193.95
(eB 1940)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Stoffel se veldnotas

Stoffel se veldnotas

Now:R166.95
eBucks:eB1670
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

2.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

3.
4.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

5.
6.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

7.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

8.
9.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

10.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

m.kalahari.com
 
Newsletter