Trots Afrikaans

Artist(s):
Various Artists
Format:
CD
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R111.95
eBucks:eB1120

More buying options:

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Trots Afrikaans

Short description

Hierdie CD skop af met die eers beroemde, toe byna berugte Bok van Blerk se "De la Rey”. Het jy Bok se CD nog nie aangeskaf nie, is "De la Rey" genoeg rede om hierdie versameling aan te koop. Nie een van Afrikaans se gewildste kunstenaars is agterweë gelaat nie: Met Steve Hofmeyr se treffer "My Diefie My Duifie" en Juanita du Plessis se "Boerejol" sal jy die son sien opkom ná 'n hele aand se paartie. Of sit jy en `n paar pêlle om 'n kampvuur, biertjie in die hand en 'n tjop op die kole, is Trots Afrikaans die regte keuse met kunstenaars soos Dozi, Theuns Jordaan en Hugo. Dan is daar ook saamsingtreffers soos Nicholis Louw, die Poprock-prins, se "Ek Onthou". As jy meer nostalgies is, is daar die pragtige ballade "Wagtyd" van die supercool Chris Chameleon. Afrikaans se divas word nie agterweë gelaat nie - die Idols-wenner Anke se nuutste treffer "Mis Jy My Nog `n Bietjie" sal verseker paartjies op die dansvloer diep in mekaar se oë laat kyk. En niemand kan so speels en uitgelate wees soos Laurika nie. Sy sing haar nuutste, "My Ou Tante Koba". Hierdie is voorwaar ‘n CD vir elke bui.

Product details

Label:
Jukebox Records
Product code:
CDJUKE 07
Audio Encoding:
PCM
Zone:
Worldwide
Sound Type:
PCM

Listen to tracks

Disc 1

   1.  De La Rey - Bok Van Blerk 
   2.  'n Sonneblom Uit Bethlehem - Theuns Jordaan 
   3.  Boerejol - Juanita Du Plessis 
   4.  Is Jy Bang - Eden 
   5.  My Diefie My Duifie - Steve Hofmeyr 
   6.  Sal Jy Onthou - Nianell  
   7.  Ek Dink Aan Jou - Dozi  
   8.  My Ou Tante Koba -= Laurika Rauch  
   9.  Wagtyd - Chris Chameleon  
   10.  Ek Onthou - Nicholis Louw  
   11.  Mis Jy My Nog 'n Bietjie - Anke  
   12.  Deur Die Straights - Hugo  
   13.  Wil Jy - Kurt Darren  
   14.  Osbloed - Gerhard Steyn  
   15.  Blou - Andre Swiegers / Riana Nell  
   16.  Liggie - Limpopo  
   17.  Land In Die Suide - David Fourie  
   18.  Pad Na Jou Hart - Lienka  
   19.  Daar's 'n Plek - Mathys Roets  

More buying options

View all 3 used from R30.00
Queries
R30.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Magdalena  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Trots Afrikaans Vol 1
0

R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Goatie  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R60.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: charl cds/games  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Kiekies Konsert
Kiekies Konsert

Artist:
Lucas Maree
Now R80.95
(eB 810)
Deur Die Jare Heen - Vol 2
Deur Die Jare Heen - Vol 2

Artist:
Bles Bridges
Now R35.95
(eB 360)
Carike In Kinderland - Vol.2
Carike In Kinderland - Vol.2

Artist:
Carike Keuzenkamp
Out of stock
Stamme Van Verlange Vol.2
Stamme Van Verlange Vol.2

Artist:
Gregoria
Now R33.95
(eB 340)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Trots Afrikaans
Reviewed by David van Staden from Centurion on 18 April 2007
1557 of 3173 people found the following review helpful:

Briljante samestelling van sommige van SA se heel beste. Dis onregverdig dat daar nie plek gemaak is vir nog 20 briljante liedjies nie. Beslis waarde vir geld!

Was this review helpful?    

 

  Trots Afrikaans
Reviewed by Mrs Willemien Ras from Gauteng, South Africa on 15 March 2007
1613 of 3365 people found the following review helpful:

I won't buy it because there is not one song on it of the Campbells. Otherwise not to bad.

Was this review helpful?    

Buy this product

Trots Afrikaans

Trots Afrikaans

Now:R111.95
eBucks:eB1120
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

2.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

3.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

4.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

7.
8.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

9.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

10.
m.kalahari.com
 
Newsletter