Short description
Aaron Hill is die 49ers-voetbalspan se ster-quarterback. Miljoene mense volg elke Sondag sy voetbalwedstryde op televisie. Sy lewe is oenskynlik perfek, maar dan gebeur daar iets wat hom met nuwe oe na sy selfgesentreerde lewe laat kyk.