Verlos Deur Die Liefde

Author:
F. Rivers
Format:
Unknown

Available new & used:

South Africa


Verlos Deur Die Liefde Only from 3rd party sellers

Short description

Francine Rivers is ’n roman skrywer van formaat. Verlos deur die liefde is ’n vertaling van haar boeiende liefdesverhaal gebaseer op die lewe van die Bybelfiguur Hosea. Die verhaal speel af in Kalifornië in 1850 tydens die goudstormloop. Michael Hosea, ’n gelowige jong man, raak verlief op ’n prostituut, Angel en trou met haar.

Long description

Francine Rivers is ’n roman skrywer van formaat. Verlos deur die liefde is ’n vertaling van haar boeiende liefdesverhaal gebaseer op die lewe van die Bybelfiguur Hosea. Die verhaal speel af in Kalifornië in 1850 tydens die goudstormloop. Michael Hosea, ’n gelowige jong man, raak verlief op ’n prostituut, Angel en trou met haar. ’n Lewe van molestering en misbruik het haar hart so verhard dat sy sy liefde nie kan aanvaar nie. Maar hy weier om haar te laat gaan. Hy bly lief vir haar en uiteindelik ontdek sy die verlossing wat ware liefde bring. Soos die profeet Hosea se huwelik met ’n prostituut aan Israel duidelik gemaak het, bied dié verhaal ’n aangrypende en oortuigende analogie van God se liefde vir ons.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781868233021
Publication date:
October 1998
Length:
210mm
Width:
135mm
Thickness:
25mm
Weight:
420g
Edition:
Re-issue
Pages:
472

More buying options

View all 1 used from R145.00
Queries
R145.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: this book is in excellent condition, cover is in great condition, a few marks/dents on cover, hardly noticeable really and the inside pages are like new, never read this book at all.. only things is..edges of pages shows some dust, from being in storage..very minimal though.. it is fantastic condition, better than most books you would find at exclusive books. almost perfect condition, so slight storage dust on edges of paper. noticeable when book is closed only..9/10
0

    1     

Other products to consider

This Side of Heaven
This Side of Heaven

Author:
Karen Kingsbury
Now R144.95
(eB 1450)
Die doelgerigte lewe
Die doelgerigte lewe

Author:
Rick Warren
Now R76.95
(eB 770)
Between Sundays
Between Sundays

Author:
Karen Kingsbury
Now R54.95
(eB 550)

Buy this product

Verlos Deur Die Liefde

Verlos Deur Die Liefde

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter