Voluit Menswees

In Voluit menswees skryf Riekert op ʼn vars en nuwe manier in sy kenmerkende styl en begelei hy sy lesers elke dag van die jaar op die... more
Subtitle:
'n Bybelse dagboek met 'n pleister vir elke dag
Author:
Botha, Riekert
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R45.00
eBucks:
eB450
Discovery Miles:
450
  • Pintrest

Short description

In Voluit menswees skryf Riekert op ʼn vars en nuwe manier in sy kenmerkende styl en begelei hy sy lesers elke dag van die jaar op die geloofspad. Oor wedergeboorte skryf hy: “Gehoorsaamheid aan God begin deur na Jesus te draai om verlossing. Ons is so vasgeval in duisternis dat ons onmoontlik aan God gehoorsaam kan wees. As ons na Jesus gryp, bring Hy verlossing van die donkerheid. Jesus bring die nuwe lewe en hoop. Jesus restoureer ons vermoë om God se stem te hoor en aan Hom gehoorsaam te wees. Jesus noem dit die ‘wedergeboorte.’

Long description

Dit was onvermydelik dat Riekert Botha 'n dagboek sou skryf. Sy radiopraatjies en sy boeke Pleisters vir die siel 1 en 2 het sy lesers se belangstelling geprikkel om Riekert en die God wat hy aanbid en waarvoor hy so lief is, beter te leer ken. In Voluit menswees skryf Riekert op 'n vars en nuwe manier in sy kenmerkende styl en begelei hy sy lesers elke dag van die jaar op die geloofspad. Oor wedergeboorte skryf hy: Gehoorsaamheid aan God begin deur na Jesus te draai om verlossing. Ons is so vasgeval in duisternis dat ons onmoontlik aan God gehoorsaam kan wees. As ons na Jesus gryp, bring Hy verlossing van die donkerheid. Jesus bring die nuwe lewe en hoop. Jesus restoureer ons vermoe om God se stem te hoor en aan Hom gehoorsaam te wees. Jesus noem dit die 'wedergeboorte.' Al Riekert se uitsprake is op die Bybel gegrond, en in die dagstukkies word daar na verskeie Bybeltekste verwys om sy standpunt te staaf. Die leser sal daarby baat om met die lees van die dagstuk die teksverwysings in die Bybel op te soek. Sodoende leer 'n mens die Bybel ken, want geen boek kan die Bybel vervang nie. Elke dagstuk eindig met 'n toepaslike pleister; 366 pleisters vir die hartseer van die wereld; pleisters wat vertroos en genees en moed vir die lewe gee. Riekert leef volgens die riglyn: As ons God wil beleef moet ons Jesus beleef. Jesus is die enigste Persoon wat nog ooit vir God gesien het, want Jesus le op die bors van God (Joh 1:18, 1953).

Product details

Imprint:
Naledi
Publisher:
Naledi
ISBN:
9780620469319
Publication date:
September 2010
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
615g
Pages:
115
Audience:
General
Pages:
115

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Service
Reviewed by Susan from Boksburg on 14 February 2013

Good

Was this review helpful?