Short description
Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar.
Long description
Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Cody wil sy broer by hom he, waar hy weet hy veilig en versorg sal wees en waar hy hom teen die ongenaakbaarheid van die wereld kan beskerm.