Wanneer Die Heilige Gees Werk

Author:
D. van der Spuy
Format:
Unknown

Out of stock

South Africa


Wanneer Die Heilige Gees Werk Out of stock

Short description

Wanneer die Heilige Gees werk is ’n praktiese studie van die Persoon, gawes en werking van die Heilige Gees. Die aanknopingspunt is die manier waarop lidmate van die NG Gemeente Moreletapark ’n nuwe bewuswording van die Heilige Gees ervaar het, en die dramatiese impak wat dit op die lewe van die gemeente gehad het. Hierdie hersiene uitgawe sluit’n Studiegids in wat vir beide individule studie en groepsbesprekings gebruik kan word.

Long description

  • Kom hierdie gawes nog in ons dag voor?
  • Is dit vir elke Christen bedoel?
  • Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings?
  • Wat is die gawe van onderskeiding van geeste?
  • Wat is ’n woord van kennis?
  • Wat bedoel Paulus as hy sê dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer?

Elke hoofstuk word opgevolg met ’n aantal besprekingsvrae om Bybelstudie in binnekamers en bespreking – veral in klein groepe – te stimuleer. Uiteindelik is die bedoeling van Wanneer die Heilige Gees werk nie net om meer inligting oor die gawes van die Gees deur te gee nie, maar dat die Heilige Gees op ’n nuwe manier in mense se lewens sal werk, dat daar geestelike groei en opbou in die kerk sal kom en dat herlewing oor ons land sal uitkring.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781868233601
Publication date:
May 2000
Length:
210mm
Width:
135mm
Thickness:
12mm
Weight:
220g
Edition:
2
Pages:
184

Other products to consider

The Heavenly Man
The Heavenly Man

Author:
Paul Hattaway; Zhenying Liu
Out of stock
The Wonderful Spirit-Filled Life
The Wonderful Spirit-Filled Life

Author:
Charles F. Stanley
Now R153.95
(eB 1540)
Eindig jou dag reg met God
Eindig jou dag reg met God

Author:
J. Meyer
Now R126.95
(eB 1270)
Die krag van 'n biddende vrou
Die krag van 'n biddende vrou

Author:
Stormie Omartian
Now R39.95
(eB 400)

Out of stock

Wanneer Die Heilige Gees Werk

Wanneer Die Heilige Gees Werk

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter