Long description
Jesus het baie keer in sy lewe vir God gevra: "Vader, wat wil U hê moet Ek doen?" Net so weet jy ook nie altyd wat om te doen nie. Ons het 'n voorbeeld nodig om te weet hoe ons in goeie en slegte tye moet optree. Jan de Wet wil met hierdie dagboek Jesus se voorbeeld voorhou, en 'n mens help om van jongs af 'n lewenswyse te kweek wat hom waardig maak om in Jesus se voetspore te volg. 'n GRATIS WWJD bandjie ingesluit.
Review
MENINGS EN RESENSIES
WAT SAL JESUS DOEN?
366 dagstukke in Jesus se voetspore
Jan de Wet
Tans geen resensies beskikbaar nie