Long description
Weeklikse inspirasie vir leiers is absoluut ideaal vir besige leiers en mense in uitvoerende posisies met ’n behoefte aan Bybelse inspirasie vir hul week. John C. Maxwell voeg verskeie van sy wen-konsepte en Bybelse meditasies saam in ’n reeks weeklikse oordenkings.