Short description
Talle Christene worstel met intimidasie. Word bevry van intimidasie help gelowiges om intimidasie te eien en die houvas daarvan op hul lewens te verbreek. Omdat dit so subtiel is, ervaar mense ontmoediging, onsekerheid en wanhoop, sonder om werklik te besef waarteen hulle stry.