Short description
Aan die einde van sy professionele lewe as teologie-professor en berader erken die skrywer dat ‘n lewe as kind van God in ‘n stukkende wereld nie aldag maklik is nie.
Long description
Aan die einde van sy professionele lewe as teologie-professor en berader erken die skrywer dat ‘n lewe as kind van God in ‘n stukkende wereld nie aldag maklik is nie. God en godsdiens gee nie in elke onaangename situasie verligting, soos Disprin en Prozac nie. Tog bly dit ‘n WOW-ervaring om uit die genade van so ’n liefdevolle Vader soos ons s’n te leef.