Onse Vaders

*WARRSKUWING: Nie vir sensitiewe lesers nie! *

'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n... more

Author:
Karin Brynard
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 110.00
Was:
R235.00
Now:
R222.00
eBucks:
eB2 220
Discovery Miles:
2 220
  • Pintrest

Short description

*WARRSKUWING: Nie vir sensitiewe lesers nie! *

'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek die pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek.

Long description

In ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop ’n huisroof skeef. Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar.

Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, ’n lewensgevaarlike plek vir buitestanders – soos Ghaap. Maar daar is nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na ’n vrou en haar kind wat tydens ’n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word. In die proses moet The Father aangedurf word – ’n man met so ’n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is bloot ’n urban legend . . .

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798158237
Publication date:
October 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
512
Audience:
General
Pages:
512

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Uitstekend!
Reviewed by Alida van Eeden from Johannesburg, South Africa on 07 February 2013
1 of 1 people found the following review helpful:

Dis een van die beste boeke wat ek in'n baie lang tyd gelees het! Dit het my gebind gehou van begin tot die einde, kon die boek nie neer sit nie! Hulle kan 'n film maak van die storie!

Was this review helpful?    

 

  Uitstekende Boek
Reviewed by Lukas from Cape Town, South Africa on 02 February 2013

Die vrouw weet van skryf :-)

Was this review helpful?    

 

  onse vaders
Reviewed by christo from boksburg on 02 January 2013

Great service . Post office could have been more helpful.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R110.00 + R35.00 Post office delivery Like New aurora books

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
27 May 2013
Location:
durbanville, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Dispatches within 2 business days

Add to basket