Short description
Die hersiene uitgawe van die staatmakerboek deur 'n kenner wat al die aspekte van die doop regsinnig, persoonlik en verstaanbaar vir die gewone gelowige oopsluit.
Long description
'n Brief gerig aan ouers. Om hulle te help beter verstaan wat by die doop gebeur. Met die doop word die geweldige verantwoordelikheid wat op 'n ouer rus weer beklemtoon.