13 uur (eBook)

Author:
Deon Meyer
Format:
Adobe DRM ePub
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R230.95
eBucks:eB2310
Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com

13 uur (eBook) eBook edition

Short description

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ? dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

Long description

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ? dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, ? jong meisie se lyk lê langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom ? spesiale dag wees: Die begin van ? nuwe era in sy loopbaan, as mentor van ? groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. ‘Kaptein Bennie Griessel’. Dit klink vir hom reg. Behoort ? redelik normale dag te wees. Tot sy jong span polisiemense begin stry, baklei, struikel. Met die kerkmoord.  Met die middeljarige, alkoholis-vrou wat haar man, ? groot gees in die Afrikaanse musiekbedryf, twee keer met sy eie pistool deur die hart geboor het. Met die soektog na die Amerikaanse toeris. Terwyl die diplomatieke telefoonlyne vuurwarm gebel word en selfs die Minister begin druk toepas, sodat die hele mentor-ding soos mis voor die son verdwyn en Griessel self moet inklim om die gemors te probeer red. Om nie eens te praat van sy persoonlike probleme nie. Sy bankrekening lyk sleg, hy stoei nog met die dranklus, sy vervreemde vrou Anna bel uit die bloute en sê vanaand is die aand dat hulle oor die toekoms moet gesels. Weet sy van die 26-jarige rekenaartegnikus met die aansienlike borste wat hy gisteraand, in ? oomblik van swakheid, op sy sitkamerbank beetgekry het? Boonop kondig sy vriend en kollega Mat Joubert aan dat hy die SAPS gaan verlaat, en dan bel sy seun Fritz met die nuus dat hy klaar is met skool, hy gaan kitaarspeler word in ? rock-groep met die naam van ‘Wet & Orde’. En dan, net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle vir Bennie Griessel. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798157452
File Size:
447 KB
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Goes great with

Select all the items that you would like to add to your basket


13 uur (eBook) (eBooks)
Format: Adobe DRM ePub

Now R230.95
(eB 2310)


iRiver Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.95
(eB 13000)


Elonex 700EB Colour e-Reader (Technology)
Format: E-Reader

Now R1,299.00
(eB 12990)


Samsung Galaxy Tab 7'' (Technology)
Format: Tablet

Was R5,699.95
Now R3,800.00
(eB 38000)


iRiver Cover Story (Technology)
Format: E-Reader

Now R2,099.95
(eB 21000)


Apple iPad 2 32GB WiFi Black (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R4,999.95
(eB 50000)



Now R7,999.00
(eB 79990)



Now R4,999.95
(eB 50000)


Apple iPad 2 64GB WiFi White (Special Import) (Technology)
Format: Tablet

Now R5,999.95
(eB 60000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)



Now R5,999.95
(eB 60000)



Was R7,999.00
Now R6,999.95
(eB 70000)



Was R8,999.00
Now R7,999.95
(eB 80000)


Other available formats


Other products to consider

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Hoogspanning!
Reviewed by Unknown from Calgary, Alberta, Canada on 09 February 2012

13 Uur was die eerste Deon Meyer boek wat ek gelees het en defnitief nie die laaste nie. Deon is 'n uitstekende skrywer en is in staat om 'n spanningslyn hoog te hou. Dit was werklik moeilik om die boek neer te sit! As 'n eks-SA polisieman kon ek ook sien dat Deon sy huiswerk deeglik gedoen het. Hy vat die SAP gesegdes en denkwyses raakvas. Ek woon nou in Kanada en dit was werklik lekker om weer die Kaap so goed beskryf te hoor terwyl die aksie die prentjie lewendig inkleur. Wel gedaan Deon!

Was this review helpful?    

Buy this product

13 uur (eBook)

13 uur (eBook)

Now:R230.95
eBucks:eB2310
The basket has moved
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
eBook Best-sellers
1.
Fifty Shades of Grey (eBook)
Was R125.95
Now R75.95
(eB 760)

2.
Fifty Shades Darker (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

3.
Fifty Shades Freed (eBook)
Was R100.95
Now R55.95
(eB 560)

4.
Die staat teen Anna Bruwer (eBook)
Was R170.95
Now R102.95
(eB 1030)

5.
Hunger Games (eBook)
Was R120.95
Now R72.95
(eB 730)

6.
DIE BYBEL
Now R68.95
(eB 690)

7.
Promise (eBook)
Was R95.95
Now R57.95
(eB 580)

8.
Sins of the Father (eBook)
Was R143.95
Now R86.95
(eB 870)

9.
Tjoklits vir die siel
Now R109.95
(eB 1100)

10.
Punished
Was R90.95
Now R54.95
(eB 550)

m.kalahari.com
 
eBooks Help