eBook edition

23 Minute in die hel

Wonder jy ook soms oor die hel - bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23... more
Subtitle:
Een man se verhaal van wat hy gesien, gehoor en gevoel het in die plek van foltering (eBook)
Author:
Bill Wiese
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
289 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R90.95
eBucks:
eB910
Discovery Miles:
910
  • Pintrest

Short description

Wonder jy ook soms oor die hel - bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir God gegee het nie, kan waarsku.

Long description

Wonder jy ook soms oor die hel – bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir God gegee het nie, kan waarsku.

Bill vertel wat hy gesien, gehoor en gevoel het tydens sy 23 minute-ervaring sodat ander mense alles in hul vermoë kan doen om die hel ten alle koste te vermy. Sedert sy besoek aan die hel het hy die Skrif aandagtig bestudeer en meer as 150 Bybelverse gevind wat na die hel verwys.

Dit is Bill se begeerte dat hierdie boek die naaste is wat mense ooit daaraan sal kom om die hel self te ervaar. Leer saam met hom meer oor daardie verskriklike plek en ervaar die bevryding wat Jesus gebring het.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415318546
Edition:
1
Download Size:
289 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Pages:
156
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings