eBook edition

7 Dae (eBook)

Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle... more
Author:
Deon Meyer
Format:
Adobe DRM ePub
Download Size:
452 bytes
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
The eBook will be available to download in the LibraryBox as soon as payment has been processed.
Seller:
kalahari.com
Now:
R177.95
eBucks:
eB1 780
Discovery Miles:
1 780
  • Pintrest

Short description

Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Sewe dae van hel.

Long description

Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai.Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ’n reeks naakfoto’s, ’n hoogs ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoënlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas weerhou daarvan om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou.Sewe dae van hel.Deon Meyer bewys hom weer eens as Suid-Afrika se onbetwiste spanningsverhaal-koning.

Product details

Publisher:
NB uitgewers
ISBN:
9780798156226
Download Size:
452 bytes
Copying:
Not Allowed
Printing:
Not Allowed
Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  ebooks
Reviewed by Yvonne on 14 May 2012
5 of 7 people found the following review helpful:

The service I received is great. Easy to order and pay for ebooks. Also no problems with downloading

Was this review helpful?    

 

  7 Dae on Kalari
Reviewed by Amelia from Live in london on 22 May 2012
3 of 5 people found the following review helpful:

I love the book but I found the ereader reall really bad. I cannot but a bookmark on, it does not feel like a book. You will have to improve the look and feel

Was this review helpful?    

 

  Excellent book
Reviewed by Adele from Wellington on 29 December 2012

Enough page-turning action till the last page!

Was this review helpful?    

See more reviews